Sondagskool met Windolene

As jy probeer om ruite met seep en water te was, mors jy tyd, seep en water. Windolene en koerantpapier is die antwoord. Skoon ruite is dus nie altyd die uitkoms van ‘n ruite-was proses nie. Die METODE bepaal die uitkoms. Leermetodiek

Wat ‘n kind leer of internaliseer, is nie altyd dit aan hom oorgedra word nie. Die METODE (hoe die inhoud aangebied word) bepaal die uitkoms.

If we do not use effective METHODS, they will not learn what we think we are teaching (Sam Doherty).

Learning Is Not Necessarily an Outcome of Teaching (American Association for the Advancement of Science).

Cognitive research is revealing that even with what is taken to be good instruction, many students, including academically talented ones, understand less than we think they do.

Thus schools should pick the most important concepts and skills so that they can concentrate on the quality of understanding rather than on the quantity of information presented. (American Association for the Advancement of Science)

Sondagskoolmateriaal as effektiewe leermetodiek: http://www.fxit.co.za.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s