Spektrum: Die FXit kurrikulum vir kleuters tot graad 12 word in kleingroepverband (ouderdoms- of graadgroepe) aangebied.
Totale pakket: Daar 21 produkte altesaam – 16 in Afrikaans en 5 in Engels. Die meeste is ook as e-boeke beskikbaar.
Elke pakket bevat een handleiding vir die aanbieder, waarby ingesluit visuele- of ander hulpmiddels plus uitdeelstukke, gesprekstukke, werkblaaie, ens.
Prys: Pryse wissel tussen R150 en R180 per reeks/handleiding. Prys van totale Afrikaanse pakket (gr R tot gr 12 vir die totale #Sondagskoolkurrikulum): R2 530.
GRATIS VOORBEELDLESSE: www.fxit.co.za.