GRATIS vir 12 dae: Lesse vir kleuterkerk, kleuterskool en Sondagskool

3 KleutersFXit bied vir die eerste keer ʼn gratis lesbundel aan in die vorm van ʼn e-boek: Lesse wat Leef se Kleuterreeks, met 25 aktiwiteitslesse.

Sketse en hulpmiddels is ingesluit, asook wenke vir dinamiese kleuterbediening.

Stuur net die woord “Kleuterlesse” na info@fxit.co.za en ons sal jou kontak.

Die aanbod geld slegs vanaf 7 tot 19 Maart.

Advertisements

Skrywer: FXit.lessewatleef

BA degree Stellenbosch: Afrikaans-Nederlands and French Two diplomas in children's ministry: Petra Institute for Children's Ministry and UNISA. Staying in Centurion, Gauteng, South Africa

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s