FXit programme is vanuit die praktyk ontwikkel, deur kundiges geëvalueer en kommunikeer geloofswaarhede op die begripsvlak van elke ouderdomsgroep.
Die volledige pakket in Afrikaans vir gr R tot 11 is slegs R2 530 – geen addisionele aankope nodig. Prys van handleidings: R150 tot R160 elk.
Voorbeeldlesse uit elke boek is gratis beskikbaar by http://www.fxit.co.za.