As ek reg hoor, soek mense iets nuuts en anders – iets wat die moderne kind op ʼn moderne manier aanspreek. Terselfdertyd moet die produk verbruikersvriendelik wees: maklik om aan te bied en voor te berei.
FXit lesreekse vir graad R tot 11 voldoen aan hierdie kwaliteite. Dit bestaan uit meer as twintig produkte, waarvan vyf in Engels.
Die adventreeks met PowerPoint is op hierdie stadium baie gewild. Dis lewendig en kleurvol en slegs R150 vir die reeks van drie.
Besoek www.fxit.co.za vir meer info en bestelvorm. Of kontak info@fxit.co.za.