DIE KERK MOET TIENERS #ENTERTAIN (sê ek)

“Ag hemel nee,” sug iemand toe hy dit hoor, “die kerk moet dan juis die tiener by die Woord uitbring.”

Kom ons probeer dan albei gelyk, stel ek voor. Ons help hierdie hashtag-geslag om die #Bybel as #relevant vir die 21ste eeu te ervaar terwyl almal dit geniet. Soos in chill en word stil en neem al die donker uitdagings van die tienertyd na die Lig.

Entertain tieners

So vind “toevallige leer” plaas. Hulle leer, maar nie so dat hulle dit agterkom nie. Rollespel, humor en variasie in die program is vet pret, wat tieners motiveer om Bybelbeginsels as deel van hulle wêreld te beleef.

Tiener-eie Skrifgefundeerde programme met GRATIS voorbeeldlesse: www.fxit.co.za.

Prys: R160 – R180 vir 20 of meer lesse.

Ingesluit by elke reeks: ʼn CD met ʼn prettige PowerPoint show as motivering of toerusting vir leiers.

Navrae: info@fxit.co.za

(Die webwerf is met SSL registrasie beveilig om die gebruiker te beskerm.)

Skrywer: FXit.lessewatleef

BA degree Stellenbosch: Afrikaans-Nederlands and French Two diplomas in children's ministry: Petra Institute for Children's Ministry and UNISA. Staying in Centurion, Gauteng, South Africa

Lewer kommentaar