Ook geskik vir kampe, skole, tiener- en gesinsdienste
meer by http://www.fxit.co.za
Die programme vir tieners (vanaf graad 7) bestaan uit twee afdelings:
- FXit.chat (drie CD’s met alles wat jy nodig het) … R180 elk
- iKonekt (vier boeke waarby ‘n CD ingesluit is) … R160 elk
GRATIS VOORBEELDE by http://www.fxit.co.za. Klik op enige buiteblad by Voorbeeldlesse en kry ± tien bladsye van die inhoud.
Eenvoudig. Aksie-belaai. Multirigting kommunikasie.
Bybel-vriendelik. Tiener-vriendelik
SO WERK DIT:
Inleiding: Humor, rollespel of interaksie wat dadelik tref
Voorbereiding: Weinig. Leiersgids bevat eenvoudige riglyne
Bekostigbaar: Gespreksblaaie vervang tradisionele handboek
😊Lekker vir leiers: Elke pakket bevat ‘n lekker informele PowerPoint motiveringsessie vir mentors/aanbieders.
Jy’s welkom om ons te kontak: info@fxit.co.za |