Nege boeke met lesreekse volgens ouderdoms- of graadindeling; 20 tot 26 lesse elk.
Prys: R150 elk.
Kinders leer deur pret, spel, ervaring, stories, ontdekking, herhaling, ritme en rym. Hierdie aktiwiteite laat die lesse lééf!
Volledige info op http://www.fxit.co.za. Gaan na Voorbeeldlesse en klik op enige buiteblad om ‘n idee van die inhoud te kry, plus…
GRATIS voorbeeldlesse!
Die Skrifgedeelte, aktiwiteite, hulpmiddels, metodiek en praktiese voorbeelde is aangepas by elke ouderdomsgroep se begripsvlak en behoeftes.