Sug jy as jy ʼn les moet uitwerk of voorberei? Stop die sug en bestel die GRATIS motivering vir aanbieders van gr R tot 6 op www.fxit.co.za. Vul jou besonderhede in by bestelling. Kies die e-boek weergawes en aanvaar die terme. Tik 1 by Motiveringsessie vir aanbieders. Klik by I’m not a robot en stuur.
Lekkerleer: In ʼn vrolike omgewing is die leerproses baie meer doeltreffend. “Toevallige” leer vind spontaan plaas en dit voel nie soos leer nie.
Variasie in die program, rollespel en humor is deel van die FXit-proses om kinders te help om Bybelwaarhede op ʼn aangename manier te internaliseer.
Gratis voorbeelde van meer as 20 lesse: www.fxit.co.za.
Navrae: info@fxit.co.za
(Die webwerf is met SSL registrasie beveilig om die gebruiker te beskerm.)