Leer lag-lag

FXit

“Hou op lag! Kan julle nie hoor dis die Here wat praat nie?” So waarsku my ouma vir my en Ellie Esau, my speelmaatjie op die plaas, toe ons oor iets lag terwyl die weer dreun.

Ook in die kerk mag ons nooit gelag het nie. Eendag het ek egter gesien hoe ‘n diaken nie kon ophou skud van die lag nie. ‘n Besoekende leraar van die Bybelgenootskap het gepreek. Op ‘n stadium raak hy dramaties en praat in ‘n amper-fluisterstem: “Dan kom die einde. En op daardie dag gaan dié wat nie vir die Here gegee het wat Hom toekom nie, ‘n onaangename verrassing kry. Hulle sal hoor: “UIT! UIT IN DIE BUITENSTE DUISTERNIS!” En met dié skrik tannie Poppie le Roux wat net agter die diakens sit, so groot dat sy gil sonder om tien te tel: “O jou bliksem!” Nie baie hard nie, maar ‘n paar diakens…

View original post 286 more words

Skrywer: FXit.lessewatleef

BA degree Stellenbosch: Afrikaans-Nederlands and French Two diplomas in children's ministry: Petra Institute for Children's Ministry and UNISA. Staying in Centurion, Gauteng, South Africa

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: